Page 1 of 1

Goeie Naand Almal!!!

Posted: Fri Jan 23, 2015 8:40 pm
by Theunis
Hallo

Ek is Theunis du Toit en wil dankie se vir die aanvaar!

Ek woon tans in Bloem.

Gewere wat ek tans besit is:

# .308 Musgrave
# .25-06 Howa
# .22 Hornet (Net 'n halwe na vandag, want die dop het in die kamer ontplof :( )

Re: Goeie Naand Almal!!!

Posted: Fri Jan 23, 2015 8:51 pm
by Heinz Petersen
Welkom Theunis. Kaas dit en geniet dit.

Re: Goeie Naand Almal!!!

Posted: Fri Jan 23, 2015 9:35 pm
by Jacquesb
Welkom Theunis
Geniet die forum.

Re: Goeie Naand Almal!!!

Posted: Mon Jan 26, 2015 9:18 am
by jamalley
Welkom Theunis

Re: Goeie Naand Almal!!!

Posted: Mon Jan 26, 2015 11:19 am
by Boesman10
Welkom Theunis

Re: Goeie Naand Almal!!!

Posted: Mon Jan 26, 2015 1:00 pm
by NetEk
Eina oor jou hornet hoop jy kan haar red.
Welkom hier.