Page 1 of 1
Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:15 pm
by bertus
Goeddag ek bly in die agter paarl
Hou baie van jag en skiet het. Norinco. 22, 45 acp norinco,
bruno 308, Musgrave 3006 en n walter windbuks
Dankie
Bertus
I
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:19 pm
by tripodmvr
Welkom. Ken jy die ander Paarliete soos Gawie, PWV ens. ?
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:22 pm
by joe rocket
Welkom Bertus sien jy het uiteindelik aangesluit. Hier gaan jy baie leer van die wyse manne. Wanneer bou ons n afdak op ons skietbaan op jou plaas?
Groete
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:25 pm
by bertus
tripodmvr wrote:Welkom. Ken jy die ander Paarliete soos Gawie, PWV ens. ?
To the
Nee oom ken vir joerocket en hy ken vir gawie pwv
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:50 pm
by PWV
Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:55 pm
by bertus
PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!

Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:56 pm
by bertus
PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!

Hy se darem dat julle ken en ken baie
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:58 pm
by bertus
Nee hy is darem nie skelm nie hy het my ook darem al paar
Keer gehelp
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 3:59 pm
by joe rocket
bertus wrote:PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!

Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
Dan se hulle jy kan jou vriende kies!
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 4:07 pm
by Gawie(13mm)
joe rocket wrote:bertus wrote:PWV wrote:Welkom, Bertus. Ons sal een of ander tyd kennis maak!
Wees net versigtig vir Roe Jocket!

Ja ons moet. Ja joe rocket is lekker skelm.
Dan se hulle jy kan jou vriende kies!
Niemand het gesĂȘ jy moet ons kies nie.
joe is nie so 'n slegte ou nie, hy was darem in Boishaai. Al kan hy nie spel nie, sal ons dit nie teen hom hou nie.
bertus, welkom maat ons sal jou nie in die verderf lei nie.
Moet net nie agter ons aanloop nie.
Ns:Ek sien jy en joe het saam leer skryf. Eienaam met klein letters.

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 5:42 pm
by wlm
Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie.

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 5:44 pm
by PWV
wlm wrote:Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie.

Willem, jy plant nou hier 'n saadjie wat groot moontlikhede inhou!

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 6:05 pm
by Boesman10
Welkom in die Paarl familie Bertus.
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 6:11 pm
by Gawie(13mm)
wlm wrote:Julle Paarliete moet nou nie 'n Mafia kom vorm op die forum nie.

Ons belowe ons sal net daai Engelse tjops van Williston by jou bestel

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 6:35 pm
by wlm
Ek weet die Stellenbossers het na 'n hout papegaai geskiet. Julle voorsate het seker die Paarl gekies omdat dit nie so moeilik is om Paarlberg mis te skiet nie.
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Jan 23, 2015 8:09 pm
by PWV
wlm wrote:Ek weet die Stellenbossers het na 'n hout papegaai geskiet. Julle voorsate het seker die Paarl gekies omdat dit nie so moeilik is om Paarlberg mis te skiet nie.
Willem, jy maak nou 'n berg van 'n molshoop of jy gaan haal die bobbejaan agter die berg!

Re: Nog n Paarlliet
Posted: Sat Jan 24, 2015 8:19 am
by hennief
Lyk my die Paarliete begin nou oor te neem. Welkom Bertus
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Sat Jan 24, 2015 3:50 pm
by goodstuff
Welkom Bertus - ons sal maar n Boland mafia moet begin!
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Sun Jan 25, 2015 12:21 pm
by Viking
Welkom Bertus....waars dit lekker - hier en in die Paarl is dit lekker!!
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Mon Jan 26, 2015 9:17 am
by jamalley
Welkom mater
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Mon Jan 26, 2015 9:35 am
by MJK
Welkom Bertus.
Nou is ons darem al groot gross van manne. Waar in die geweste is jou plaas?
Groete
Marius
Re: Nog n Paarlliet
Posted: Fri Feb 20, 2015 9:29 pm
by ShaunR
Ok guys so i joined and another one from Paarl..
Regards
Shaun