Nuwe lid
Posted: Fri Jan 23, 2015 8:56 am
Ek vra nederig onverskoning, ek sien my "introduction" het nooit deurgegaan nie. Ek sukkel maar met die technologie. My naam is Erhard Breet, ek boer in die Natalse Middelande naby Nottingham Road. Ek boer met bees en skaap asook mielies. Ek het groot geword in die hoeveld naby Ogies. Ek jag graag, probeer my bes om Jakkalse te verminder. Ek is glad nie n kenner op die gebied nie. Ek luister en leer graag by ander mense. Ek het wel bietjie meer know how op ander metodes van probleem diere te stuit. Ek het hoofsaaklik aangesluit om te leer en te steel met my oe. Maar sal bydrae lewer waar ek kan. My Ketties as volg:
Weatherby Vangaurd 30-06 (Selfde as Howa) Scope: Lynx 4-12 x 40
Sabatti Tactiacal 6.5x55 Scope Zeiss conquest Hd5 5.5-25 x 50 met n "silent hunter'' knaldemper
Berretta silver pigeon 12br
Berretta 9mm ou poliesie diens pistool.
By voorbaad dankie dat ek by julle kan leer.