Page 1 of 1
2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Thu Jan 22, 2015 9:30 pm
by Steppenwolf
2015 geweer Jag geleentheid gesoek vir om en by 6 jagters in die Vrystaat of Gauteng (omgewings van Brits, Koppies,Kroonstad,Henneman, Fochville, Ventersburg, Rustenburg, ens.) Enige inligting/advies sal waardeer word.
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Thu Jan 22, 2015 9:39 pm
by tripodmvr
Ek dink jy het Noordwes ook nou ingesluit. Waar si die wildboere om hul ware te verkoop?
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Thu Jan 22, 2015 9:43 pm
by Cobus(Cobb)
Kan vir jou nommers aanstuur vir Gauteng/Vereeniging area as jy belangstel...
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Thu Jan 22, 2015 10:05 pm
by Steppenwolf
Cobus(Cobb) wrote:Kan vir jou nommers aanstuur vir Gauteng/Vereeniging area as jy belangstel...
Cobus, baie dankie sal dit waardeer. Ja Noordwes kan ook werk / will net nie vir ure en ure ry nie. So om en by 250 Km vanaf Jhb /Wesrand area is ook goed.
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Thu Jan 22, 2015 10:15 pm
by Cobus(Cobb)
Barend Keet
0825505200
Carina..Vaaldam area, sy sal jou die outfitter se nr kan gee.
0823230541
Re: 2015 jag geleentheid gesoek in Gauteng, Vrystaat
Posted: Fri Jan 23, 2015 6:55 am
by Steppenwolf
Baie dankie Cobus, sal haar skakel.