Page 1 of 1
Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Mon Apr 11, 2011 12:07 pm
by DWB
Halla manne,
My CZ 3006 behoort die week te land, en ak sal hom mag inwy by die skietbaan.
Is daar iets wat ek moet weet oor nuwe gewere? Of kan ek maar net laai en skiet?
Moet ek hom skoonmaak daarna?
Julle raad sal baie waardeur word.
Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Mon Apr 11, 2011 12:44 pm
by Cobus(Cobb)
DWB, soek/kyk bietjie onder Firearms/Vuurwapens, Rifles/Gewere, loop inskiet...paar interesante sienings
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Cobus
Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Mon Apr 11, 2011 1:58 pm
by Jagtersdok
Ja daar is iets wat jy nie moet doen nie.
Moenie soos ,n ander man nou die dag by die skietbaan 200 rondtes in 2 ure deur werk nie, die nuewe geweer kort nou al klaar nuwe loop. Daai een se keel is so weg gebrand want die man het die loop so warm geskiet dat die kolf voor begin smeul het

Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Fri Apr 22, 2011 9:16 pm
by Blackie Swart
Naand DWB
Wat ek gewoonlik met al my nuwe gewere maak is om hulle goed skoon binne die loop te maak deur n paar lappies deur te trek.Neem daarna n draadborsel en trek dit so 2 keer deur en direk hierna n olie lappie.Maak dan die loop weer goed droog skoon sodat geen olie in loop agter bly nie.Kan dan met toetsladings begin.Moet net nie die loop warm skiet nie.Sterkte met die 30-kwes.
Groete
Blackie
Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Wed May 04, 2011 8:09 am
by Johanswarts
Jagtersdok wrote:
Ja daar is iets wat jy nie moet doen nie.
Moenie soos ,n ander man nou die dag by die skietbaan 200 rondtes in 2 ure deur werk nie, die nuewe geweer kort nou al klaar nuwe loop. Daai een se keel is so weg gebrand want die man het die loop so warm geskiet dat die kolf voor begin smeul het
Nes jagtersdok se, moet net nie sy keel weg skiet nie, dan sal alles oraait wees. Maar dit geld nie net vir n nuwe geweer nie maar enige geweer.
Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Sat May 07, 2011 10:28 pm
by Boerie
Ek het op die artikel afgekom en volg dit met my nuwe gewere, hoop dit help.
C. Procedure for ?Break-in? - Before firing that first shot, clean the barrel as if it had been shot by following these simple steps.
Step 1. Insert Lucas bore guide into receiver and chamber. If you don?t have one stop here and get one, if not, just shoot your rifle and forget trying to take any care of your barrel at all. If you do have one, proceed, and give yourself one ?At-A-Boy? for being astute enough to have purchased the proper tools for the job.
Note: One ?Aw-Sh*t? wipes out ALL ?At-A-Boys?.
Step 2. Run one wet patch of Sweets through the bore and let soak for approximately 30 seconds. Do not patch this out.
Step 3. Next, run the brush through the barrel only enough to expose the entire brush. Yes, I know that you still have 12 more inches of cleaning rod you could push out the end of your barrel but we want to protect that new crown. Also, if that rod hangs out that far, you will eventually start wearing down the rifling at the crown from about 4 to 7 o?clock. This is very bad ?JU-JU? for accuracy. OK, back to our next step. Once the brush is exposed, saturate it well with our Speedy Formula or Butch?s Boreshine and SLOWLY run the brush through the barrel 10 complete back and forth passes while keeping the rod as straight as possible. This is when the Lucas bore guide really pays for itself! Remember, the key word is slowly. We are not trying to break any land speed records today. Let this sit a minute or two and proceed to the next step.
Step 4. After you have let the barrel soak for a few moments, saturate a patch with the Speedy Formula or Butch?s Boreshine and pass it through the bore. Follow this with 2 dry patches and then dry the chamber with Brake Kleen or lighter fluid. Next, gently wipe the crown off with a soft cloth and lube your bolt (lets not gall the lugs just yet). Now, your ready to shoot your first shot. Then follow the schedule below to complete your barrel break-in.
1. Clean barrel / lube bolt / 1 shot.
2. Clean barrel / lube bolt / 5 shots.
3. Clean barrel / lube bolt / 10 shots.
4. Clean barrel / lube bolt / 10 to 15 shots and clean again
Ek het ongelukkig nie tyd om dit te vertaal na Afrikaans, jammer
Mooi Dag
Boerie
Re: Nuwe geweer inskiet - My nuwe geweer is oppad, is daar iets wat ek moet doen?
Posted: Mon May 09, 2011 7:59 am
by James Wilson
ek vra ook anderdag vir n geweersmit net voor ek my nuwe geweer by hom in ontvangs neem hoe breek ek my loop in? hy het my lank so gestaan en kyk en se toe ek moet kyk of daar nie van daai swart ysterpale op die skietbaan is nie dan vat ek my nuwe geweer en daan staan ek so plus minus n meter van die paal af en ek kyk of ek nie die geweer kan inbreek oor daai ysterpaal nie!!! hy sien toe seker dat ek heel uit die veld geslaan is oor sy antwoord, en se toe maar net dat solank ek die loop soos normaal met ander gewere nie warm skiet nie sal ek nie probleme he nie.
onlangs koop ek vir my vrou n 270 en ek waag dit toe weer om die vraag te vra, ek wil hoor wat is n handelaar se opinie teenoor die smit. toe ek die vraag vra toe se die handelaar dadelik vir my: " moet tog netnie met daai str@nt na my toe kom nie!"

? ek se toe hy moet darrem verduidelik. sy antwoord is toe dat ek met my nuwe geweer moet maak soos met n ou geweer waarvoor ek baie lief is, ek moet die geweer nooit warm skiet nie en gereeld skoon maak.
nou ja, ek is skoon bang om weer die vraag te vra