Trespade of Reber vleismeul?

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Trespade of Reber vleismeul?

Post by Chris (vdB) »

Dagse manne

Ek het asseblief weer julle goeie raad vandag nodig. Ek wil n' nuwe elektriese vleismeul vir my koop. Watter tafel model meul tussen die Reber en Trespade meul is die beste en se parte ook redelik beskikbaar.

Dan ook wil ek hoor het iemand al by BBRW wat in die SA Jagter adverteer van hierdie toerusting gekoop. Ek sien daar n' groot verskil (goedkoper) in prys as ek hulle pryse vergelyk met van die winkels in my omgewing.

Is die toerusting wat BBRW verkoop van goeie gehaalte of is dit n' tipe van n' grys produk?

By voorbaat dank
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Darrylth
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm

Re: Trespade of Reber vleismeul?

Post by Darrylth »

Trespade... bloot omdat dit n beter koop as die Reber meul is. Ek het na die wat BBRW verkoop gaan kyk, my probleem met hulle was dat die hopper te klein was.
Dus kant die boerewors gordyn..
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Trespade of Reber vleismeul?

Post by henning »

Vir wat dit werd is, ek gebruik n Trespade nou vir omtrent 10 jaar al sonder n enkele probleem of klagtes.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Trespade of Reber vleismeul?

Post by WILLEBEES »

Bly weg van 'n Reber meule af.

Myne het gebreek toe ek dit nie verwag het nie en ek moes dringend jaag om 'n ander meule te gaan koop OF 80kg vleis verloor...
Ek ken nie die Trespade nie, maar na wat ek al gesien en gehoor het is hy baie betroubaar.
Die reber se ratkas raas soos 'n Boeing wat opstyg en dan breek hy.
Aluminium gearbox casing wat sommer gou uitgewerk raak.
Hoop dit help.
Groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Trespade of Reber vleismeul?

Post by Chris (vdB) »

Baie dankie vir julle almal se raad. Klink my dan die Trespade is die perfte koop

Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Trespade of Reber vleismeul?

Post by WILLEBEES »

My replacement was toe nie 'n Trespade nie, maar 'n "made in China" model wat ek by Catering Warehouse vir 4K gekoop het. (ek dink Trespade was meer as 7K)
Na bietjie modifikasies met die Reber se plaatjies en 2 nylon seels wat ek moes maak, werk hy perfek.
Boonop so stil soos 'n muis met slippers...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Post Reply