Page 1 of 1

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 9:52 am
by Penkop
Is nogal mooi, wat prys hy?

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 10:27 am
by THOMAST
Janee, dit is uiters mooi!

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 10:33 am
by BLOK
Bitter mooi en ek laaik daai vrystaat kleur

Blok

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 11:54 am
by Geno
Daai ene in .223 vir my dankie!

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 1:35 pm
by Armand Steenkamp
Hahaha kerels ek gan nou teen die stroom beur en se daai is nou nie heeltemal my smaak nie
Lyk my hy het ook ma net n 20duim loop.Maar ek moet se ek hou baie van die gewoone T3 hunter

Groetnis Armand

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 1:39 pm
by Armand Steenkamp
Jammer manne sien nou jy kry langer lope ook!
:-X

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 1:41 pm
by James Wright
jy kry hom in 'n 24" loop ook,ek sou die 260 REM vat...

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 3:50 pm
by Penkop
Herhinder erg aan Sako TRG...

Blok, lyk my jou prioriteite is op die regte plek!!

24'' loop vir my asb!

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 3:53 pm
by Arnold
Ek sou die 6.5X55 vat. Die Tikka gebruik mos 'n standaard lengte aksie so hoekom wil jy nou 'n kort dop daar indruk as jy nie hoef nie.
Lapua maak alreeds 6.5x55 doppe en ek dink ons gaan nog 'n tydjie wag voor ons die Lapua 260 Rem doppe sien.

1:8" twist is reg vir die 139gr Lapua Scenar of 140 gr Berger / 142 gr Sierra met hulle ho? BC's  ;)

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 3:54 pm
by BLOK
Hoe sal ek se "al moet ek saam sneuwel ek staan bankvas agter daai oranje" ;)

Blok

Re: Tikka T3 Sporter

Posted: Mon Apr 11, 2011 4:09 pm
by Arnold
Ludwig, ja jy kan maar hoekom as daar reeds 6.5X55 Lapua doppe is met meer spasie vir daai ekstra bietjie dryfmiddel???