Page 1 of 1
S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Wed Jan 21, 2015 8:02 am
by GreyGhostGear
Enige iemand dalk verskille tussen hierdie 2 lotte waargeneem?
Vorige ladings was met 704, maar kon einde laas jaar slegs 706 in die hande kry.
Re: S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Thu Jan 22, 2015 8:44 am
by GreyGhostGear
Nou nie almal gelyk nie asb! haha
Re: S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Thu Jan 22, 2015 12:24 pm
by Kalahari
Ek sit self met 'n blik of 2 lot 704 s335 wat ek ook nog nie gebruik het nie.
Petrie, ek hoop iemand kan meer inligting gee vir ons.
Groete
Johan
Re: S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Thu Jan 22, 2015 1:27 pm
by willers
Ek sit met al 2 .Tripod het so tyd terug vir my Q/L op 704 gedoen en nou 706 ek moet nou weer gaan toets, wat ek wel kan se 706 stadiger is.Met selfde lading geen groep met 706, het nou gelaai 2 gr meer om te kyk.
Re: S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Thu Jan 22, 2015 3:18 pm
by Kalahari
willers wrote:Ek sit met al 2 .Tripod het so tyd terug vir my Q/L op 704 gedoen en nou 706 ek moet nou weer gaan toets, wat ek wel kan se 706 stadiger is.Met selfde lading geen groep met 706, het nou gelaai 2 gr meer om te kyk.
Dankie oom Lourens, laat weet maar asb wat met lot 704 gebeur.
Re: S335 - Lot 706 vs. Lot 704.
Posted: Thu Jan 22, 2015 3:21 pm
by GreyGhostGear
willers wrote:Ek sit met al 2 .Tripod het so tyd terug vir my Q/L op 704 gedoen en nou 706 ek moet nou weer gaan toets, wat ek wel kan se 706 stadiger is.Met selfde lading geen groep met 706, het nou gelaai 2 gr meer om te kyk.
Dankie vir die terugvoer.
Het jy die Lot706 deur Chrony gemeet? Hoeveel stadiger?

Posted: Thu Jan 22, 2015 7:43 pm
by willers
Moet nog die wat ek het was net 706 om Q/L te doen.
44.0gr pmp doppe 250 cci primers 150 gr hon.punte
2810 f/s
2811 f/s
2770 f/s hoekom so verskil weet nie