Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Tue Jan 20, 2015 9:05 am
by kkoegelenberg
Jis manne ! My naam is Kobus Koegelenberg. Eks nuut op die forum en ek is van Tygerdal (Weskaap). Eks ma nou so 2 jaar in die jag game--skiet 30-06. Het verlede jaar vir my n 6.5x55 bygekry.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jan 20, 2015 10:17 am
by FCLoretz
Welkom Kobus
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jan 20, 2015 1:58 pm
by Boesman10
Dagse Kobus. Welkom op die forum en by die Wes Kaap clan.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jan 20, 2015 2:10 pm
by jamalley
Welkom Kobus