Page 1 of 1

Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 5:42 pm
by Mellies
Dagse menere.

Ek jag en skiet ook so bietjie.

Groot geword in die Oos-Kaap en die laaste paar jaar bevind ek my in Potch.

Volg al `n geruime tyd die geselsies, en raad waarvoor ek dankbaar is. Dankie.

Nog nooit het ek so tuis gevoel tussen so klomp onbekendes nie....

Groetnis.

Met `n vleisie...

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:06 pm
by PWV
Welkom Mellies.
Vertel ons van jou gunne!

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:18 pm
by Mellies
Dankie oom Pieter. Ek waardeer...

Kom ek try:

BSA enkelskoot .22LR
Sako .222 Rem
Remington VLS .22-250 Rem
Remington ADL .270 Win
Remington LSS .300 Win Mag
Sako .30-06
12 br Beretta Silwer Duif
Glock 19

Dit is maar dit.

Glo nie dit is ganog nie....

Met 'n vleisie...

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:32 pm
by PWV
Dan sĂȘ jy, jy "skiet en jag so 'n bietjie"? :o

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:40 pm
by Mellies
Net so bietjie oom.

Mag ek vra watter roere oom skiet?

Dankie.

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:56 pm
by Supacow
Welkom Mellies!
Met n biertjie...

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 8:15 pm
by savage(P Coetzer)
Lekker Mellies!
Hoogtyd dat jy aansluit....

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 8:20 pm
by Heinz Petersen
Welkom Mellies. Glo jy sal dit hier geniet met n "stukkie vleis"

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Sun Jan 18, 2015 9:47 pm
by Pvdw
Wellom welkom. Nederige roere wat jy daar het. Hoop ding3 werk mooi uit vir jou dat ky nog so paar kan bykoop.

Baie lekker dorp waarin jy woon. My oudste is 'n student daar en ek gaan soms daarnatoe om te gaan kuier..

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Mon Jan 19, 2015 8:29 am
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Mon Jan 19, 2015 9:48 am
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit baie

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Mon Jan 19, 2015 9:49 am
by Boesman10
Welkom Mellies. Mooi arsenaal daardie.

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Mon Jan 19, 2015 1:49 pm
by Mellies
Dankie menere. Waardeer...

Re: Nog `n nuwe man

Posted: Mon Jan 19, 2015 1:51 pm
by Baasvark
Welkom!!!