Page 1 of 1
Jag 2015
Posted: Wed Jan 14, 2015 12:14 pm
by Dees
Kan iemand my help met geweer jag plaas so 200km van pretoria of nader.As pryse goed is sal dit n bonus wees.asb
Re: Jag 2015
Posted: Wed Jan 14, 2015 3:47 pm
by Spanner
Jy soek wors in 'n honnehok ...

maar as jy regkom, laat sommer ons almal weet !

Re: Jag 2015
Posted: Fri Jan 30, 2015 5:08 pm
by Basie2
Goeie vriend van my het 'n baie mooi plekkie ongeveer 35km noord van Thabazimbi. Hy is nie goedkoop nie, maar jy sal in netjiese jagkamp bly, groot koelkamer en goeie uitleg op plaas geniet. Paul 083 twee twee sewe 3420. Dit bly jou keuse.
Re: Jag 2015
Posted: Mon May 25, 2015 9:15 am
by Salty
Verskoon tog die engels, die vat eeue vir die engelsman om in Afrikaans te tik...
Does anybody know of Danitholo lodge close to Thabazimbi. We have been invited by friends to go hunt there this year, but nobody in the party has hunted or been there before.
Apart from the fancy webpage and facebook site, there does not seem to be many reports on the place.
Has anybody hunted / been there before and what was your experience like?
Groete