Page 1 of 1
jag in gauteng!!
Posted: Tue Jan 13, 2015 6:52 pm
by werner338
Manne wie kan my asb help met jag plek naby en wat al in feb maand sal laat skiet ? Kort I wildebees of2 asb!
Re: jag in gauteng!!
Posted: Tue Jan 13, 2015 6:57 pm
by gs23139
Hoor miskien by Krugersdorp Wildtuin. Het laas gehoor hulle laat SWB afhaal.
Re: jag in gauteng!!
Posted: Tue Jan 13, 2015 7:18 pm
by Plaashaas
swart of blou?
Re: jag in gauteng!!
Posted: Tue Jan 13, 2015 7:20 pm
by werner338
Blou rooibok sal ook werk!!
Re: jag in gauteng!!
Posted: Wed Jan 14, 2015 8:08 am
by Geno
werner338 wrote:Blou rooibok sal ook werk!!
Nee, verkoop hom eerder op 'n veiling. Jy kan dalk miljoene maak.

Re: jag in gauteng!!
Posted: Wed Jan 14, 2015 8:46 am
by win270
Is jag werklik moontlik in die Krugersdorp Wildtuin? Ek neem aan dis seker meer "vaskeer en skiet".

Re: jag in gauteng!!
Posted: Wed Jan 14, 2015 10:01 am
by gs23139
Nie seker van die hoe nie, het dit raakgelees erens.
Dit was Swart Wildebeeste, dink so vir 3000 of 3500.
Re: jag in gauteng!!
Posted: Fri Jan 16, 2015 6:58 pm
by Steppenwolf
gs23139 wrote:Nie seker van die hoe nie, het dit raakgelees erens.
Dit was Swart Wildebeeste, dink so vir 3000 of 3500.
Het hulle gebel om uit te vind en blykbaar will hulle nie laat jag hierdie jaar nie