Page 1 of 1

Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 1:40 pm
by Kalahari
Middag almal

Ek soek op die net, maar ek kry nie. Weet iemand of daar in Bloem , Upington of Kimberley agente van Gallagher (elektrifisering) is?
Ek het al 'n prys in Windhoek gekry en op Upington (Stafix), maar soek nog bietjie vir ander pryse ook.
Kan iemand dalk help asb?

Groete

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 2:06 pm
by Sarel
Middag,

Hierdie op google opgespoor. Hoop dit help.

http://www.agriwire.co.za/page/contact-us/

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 2:09 pm
by Sarel
Of kontak hulle direk, hulle sal seker iemand kan verwys

http://security.gallagher.co/contact-us ... uth-Africa

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 3:40 pm
by Kalahari
Baie dankie Sarel, ek het op Upington deur die draad plek reggekom, die mense sal nou verder help.

Voorspoed.

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 4:09 pm
by Sarel
Plesier

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 6:05 pm
by wlm
Kalahari wrote:Baie dankie Sarel, ek het op Upington deur die draad plek reggekom, die mense sal nou verder help.

Voorspoed.
Was dit by Agriwire wat jy reg gekom het?

Re: Gallagher agent

Posted: Tue Jan 13, 2015 7:57 pm
by Kalahari
wlm wrote:Was dit by Agriwire wat jy reg gekom het?
Net hom wlm, ek wag nou vir bietjie meer info en kwotasie. Met Andrè gepraat.