Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 1:33 pm
by Hannespotgieter
Hello mense

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 4:25 pm
by Boesman10
Hello Hannes. Vertel ons bietjie van waar in die land jy is en wat se belangstellinge jy het...

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 8:08 pm
by Cornelius
Welkom Hannes

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 14, 2015 8:49 am
by Hannespotgieter
Baie dankie ek is van balfour en is baie mal oor die natuur my pa het my altyd saam gevat om te gaan jag en daar het die gogga my gebyt ek vang ook baie vis so ja baie dankie

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 14, 2015 8:52 am
by NicoJooste
Welkom Hannes

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 19, 2015 12:12 pm
by jamalley
Welkom Hannes, hoop jy geniet dit baie