Page 1 of 1
Jag geleenthede
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:14 pm
by Llewellyn
Hi almal. Ek soek n plek om te gaan jag in april vir 6 jagters. Soek n paar kudu, rooibok of twee bwb miskien n eland. Almal wat ek bel se hul jag nie die jaar nie of hulle charhe in dollars. Oos vrystaat, ooskaap. Kzn help asb so bietjie groete
Re: Jag geleenthede
Posted: Wed Jan 28, 2015 9:44 pm
by theedge
Hi maat dink jy gaan bietjie sukkel om oop plaas te kry waar jy biltomg pryse gaan kry vir April jag is dan nog toe.
Re: Jag geleenthede
Posted: Wed Jan 28, 2015 11:56 pm
by Frikkie Coetzee
Hier is darem vreeslik baie mense wat se eerste post is" ek soek jag plek"