Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 9:08 pm
by Llewellyn
Dag se al die jagters. Ek is llewellyn roelofse 34. Bly in Durban kzn. Ek is n streeks bestuurder vir n veiligheid maatskapy. So 6 jaar terug begin jag en geniet dit tenvolle, stel belang in biltong jag geweer en boog.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 9:08 pm
by ruaanb
Welkom!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 8:27 am
by Boesman10
Welkom op die forum

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 12:22 pm
by FCLoretz
Llewellyn wrote:Ek is llewellyn roelofse 34.
Baie welkom op die forum.

Op 'n ligte noot is jy die 34ste persoon in jou familie wat Llewllyn Roelofse genoem word ;D

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 13, 2015 12:25 pm
by JuanVE
Baie welkom, glo jy sal dit geniet saam met ons!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 19, 2015 12:13 pm
by jamalley
Baie welkom