Page 1 of 1

Hallo

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:34 pm
by miklin
Hallo almal

Ek is van Joburg af, en ek jag van kleins af. Oh Ja - ek is ook 'n mak Engelsman. :laugh: Lekker om julle te ontmoet

Groete
Mike

Re: Hallo

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:39 pm
by FCLoretz
Welkom Mike,

Vertel bietjie watse gewere skiet jy?

Re: Hallo

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:43 pm
by Heinz Petersen
Welkom Mike (mak engelsman??)

Re: Hallo

Posted: Mon Jan 12, 2015 5:11 pm
by Boesman10
Dagse Engelsman. Welkom op die forum.

Re: Hallo

Posted: Mon Jan 12, 2015 11:07 pm
by miklin
Dankie julle!

FCL:

Jag gewere:
Howa 30-06
Howa .243

Andere:
Mossberg 12G
S&W M&P 15-22
S&W M&P 15 Sport
Heckler and Koch USPc 9mm
:)

Re: Hallo

Posted: Tue Jan 13, 2015 5:59 am
by Cornelius
Welkom en geniet dit

Re: Hallo

Posted: Tue Jan 13, 2015 7:30 am
by Finfan
Dagse Ingelsman. Geniet die forum

Re: Hallo

Posted: Tue Jan 13, 2015 7:48 am
by dsmerrills
Welcome boet

Re: Hallo

Posted: Mon Jan 19, 2015 12:14 pm
by jamalley
Welkom ek hoop jy geniet die forum