Page 1 of 1

Nightforce ATACR FFP

Posted: Mon Jan 12, 2015 2:08 pm
by Sangoma (IAN)
Ek sien hulle kom nou ook uit in FFP. Nice!!

http://nightforceoptics.com/atacr/5-25×56-f1

Re: Nightforce ATACR FFP

Posted: Mon Mar 02, 2015 5:10 pm
by DiscoBiscuit
Wonder waneer hulle in SA sal wees. Ek moet nou 'n scope koop en sukkel met die regte keuse. Ek het nog altyd gedink die ATACR met 'n MOAR-T reticle sal die regte ding wees, nou kom krap Nightforce my dinge deurmekaar met die FFP scope. :confused:

Re: Nightforce ATACR FFP

Posted: Thu Mar 26, 2015 10:33 am
by Sangoma (IAN)
Ek sien hulle het ook een in ATACR, 4-16x42 met n 34mm buis. First focal

Lyk baie nice!