Page 1 of 1

Ford Ranger Aircon pomp

Posted: Mon Jan 12, 2015 9:58 am
by Cobus(Cobb)
Wie op die forum is in die kar aircon bedryf?? ek soek hulp met aircon op Ranger..

Cheers

Re: Ford Ranger Aircon pomp

Posted: Mon Jan 12, 2015 10:36 am
by tripodmvr
Cobus, wat se maak is daardie eenheid - Sanden?

Re: Ford Ranger Aircon pomp

Posted: Mon Jan 12, 2015 11:37 am
by Cobus(Cobb)
tripodmvr wrote:Cobus, wat se maak is daardie eenheid - Sanden?
bel jou later