Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Jan 11, 2015 11:56 pm
by SakoTrippel2
Yes yes Manne ek is Frans Badenhorst. Van Harrismith het grond by Verkykerskop. Ek is n kranige jagter en gesels graag saam oor interesante onderwerpe. Ek probeer ook maar hier en daar die probleem diere onder beheer hou. Ek skiet n .222 en n 30-06 Albei Sako. Ek herlaai ook vir Albei. Hoop om baie te leer en lekker saam te praat.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 5:19 am
by Heinz Petersen
Welkom,welkom Frans.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 7:31 am
by 243Songdaug
Welkom Frans. Lekker roere wat jy daar het.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 11:12 am
by Boesman10
Dagse Frans en welkom op die forum

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:03 pm
by SakoTrippel2
Dankie manne! Ja ek geniet hulle baie die groot seun (30-06) en die raasbek (.222) ek sal nog een by my arsenaal wil by voeg. .....n 243 Ackley

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:08 pm
by tripodmvr
Sien jy het soos 'n moordbende hier by ons ingeval - net bollie, derms en hare.

Welkom.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 12, 2015 3:22 pm
by VdWalt
Welkom hier.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 19, 2015 12:15 pm
by jamalley
Welkom Frans, geniet ou maat

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 19, 2015 5:12 pm
by SakoTrippel2
Dankie dankie ek geniet my gate uit op die Forum al baie baie geleer! En gelag