Page 1 of 1
.270 en nil kwes doppe
Posted: Fri Jan 09, 2015 9:45 am
by BRNO (Pierre)
Ek het die volgende doppe beskikbaar. Dit is slegs een keer gevuur. As jy in Pta is kan jy dit kom optel in Moreleta park, anders pos ek dit vir jou. Ek gaan nie die verskilende maak doppe opbreek nie.
Nil kwes:
RP - 16
Sako - 23
PMP - 44
.270:
Federal - 20
PMP - 20
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Fri Jan 09, 2015 1:15 pm
by Doppies
Pierre ek is om die hoek van jou ek sal hul neem
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Fri Jan 09, 2015 1:39 pm
by Swede
Doppies wrote:Pierre ek is om die hoek van jou ek sal hul neem
Doppies jy was net die regte persoon vir die doppe

Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Fri Jan 09, 2015 2:59 pm
by Doppies
Hehe ja nee gedink jy gaan so iets se
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Fri Jan 09, 2015 11:36 pm
by theedge
Manne is weer skerp
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Mon Jan 12, 2015 7:26 am
by BRNO (Pierre)
Hahahaha
Ek het vir Doppies laat weet dat BennieO die doppies gaan vat, en hy ondelukkig nie die lot doppies kan oorneem nie.
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Mon Jan 12, 2015 8:30 am
by Willie
Ek dink die een verdien n DOP - jammer vir die "hijack"
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:48 am
by BRNO (Pierre)
Willie, hier maak ons eers doppies tot bietjie later in die aand, dan kan n man n lekker dop vat.
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Tue Jan 13, 2015 6:42 am
by BennieO
Pierre
Dankie vir die doppies. Hoop om een dag vir jou 'n dop te koop.
Bennie
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Tue Jan 13, 2015 7:20 am
by WILLEBEES
Hoop nie julle manne DOP 'n toets nie....
Re: .270 en nil kwes doppe
Posted: Tue Jan 13, 2015 12:44 pm
by BRNO (Pierre)
Hahahaha
dit was n lekker een. Groot plesier Bennie. n Paar doppe is altyd welkom.