Page 1 of 1
Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 6:28 am
by JacoB
Goeie dag. Ek is opsoek na jag geleentheid in die wes Kaap saam met 'n groep of alleen. As enige iemand dalk kan uithelp. Pryse moet ook nie te erg wees nie
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 12:59 pm
by william007
Hello
ek gaan so teen die einde van Jan my prys lys beskikbaar he vir jag
Dis nou nie in die wes kaap nie dis noord kaap maar baie naby aan wes kaap dis op calvinia.
Ons het nog n plaas in die wes kaap maar dis slegs vir trofee wild en wild vang verkoop.
Na wat se wild kyk jy,ek vat enkel jagters en max van 4 jagters
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 1:03 pm
by Baasvark
william007 wrote:Hello
ek gaan so teen die einde van Jan my prys lys beskikbaar he vir jag
Dis nou nie in die wes kaap nie dis noord kaap maar baie naby aan wes kaap dis op calvinia.
Ons het nog n plaas in die wes kaap maar dis slegs vir trofee wild en wild vang verkoop.
Na wat se wild kyk jy,ek vat enkel jagters en max van 4 jagters
Hi William,
Sal jy die lys vir my stuur sodra jy reg is asb.
shane7@mweb.co.za
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 1:32 pm
by Hardyman
William,
Kan jy asseblief vir my ook n afskrif van die pryslys stuur.
Groete
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 2:47 pm
by JacoB
Ek kyk na koedoe en springbokke of rooibokke en as dit moontlik is 'n varkie of twee
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 09, 2015 5:06 pm
by Blackie Swart
Willium kan jy dit ook vir my stuur. Kyk ook na kudus en springbokke.
Dankie
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Mon Jan 12, 2015 8:08 am
by william007
hello manne
Ek sal hier van die 25 Jan die nuwe prys lys he dan sal ek dit aan stuur.
Ek sal kyk vir koedoes maar ons het nie hier rond koedoes nie ,ons laat skiet die koedoes in Nam.(karasberg)
Die wild wat ons laat jag is maar hoofsaaklik Springbok,Blesbok,Gemsbok,sebra,Feral pigs,swartspringbok(Rooihartbess(kleiner skaal)Blouwildebees,swartwildebees 2 en 4 horing Damara ram
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:54 am
by JacoB
Dis reg so William. Was nog nooit in daai omgewing nie so sal dit nogal kan geniet.
Stuur asb die pryslys aan.
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Mon Jan 12, 2015 11:07 am
by Boesman10
Vir die ouens wat my nou nog nie ge-epos het nie julle is welkom om te stuur na
master@wetdog.co.za indien jy in Wes Kaap jagplekke belangstel vir 2015.
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Thu Jan 15, 2015 5:00 pm
by Wil_7
william007 wrote:Hello
ek gaan so teen die einde van Jan my prys lys beskikbaar he vir jag
Dis nou nie in die wes kaap nie dis noord kaap maar baie naby aan wes kaap dis op calvinia.
Ons het nog n plaas in die wes kaap maar dis slegs vir trofee wild en wild vang verkoop.
Na wat se wild kyk jy,ek vat enkel jagters en max van 4 jagters
Hallo William
Kan jy asb daardie pryslys vir my ook aanstuur. Dit sal gaaf wees.
wilhelm.wessels@aecom.com
Groete
Wilhelm
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Wed Jan 21, 2015 9:03 am
by Franscois - Tazz
More, as moontlik is stuur vir my ook die pryslys.
Baie Dankie
franscois.tazz@gmail.com
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Thu Jan 22, 2015 8:15 am
by kkoegelenberg
Goeie dag
Wil net weet of daar al n pryslys is vir 2015?
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 23, 2015 8:14 am
by william007
Goeie dag manne
prys lys 2015
plaas is in die calvinia gebied Noord-Kaap
Springbok R26/kg (kop en pote af,hartslag uit pens uit)vel aan
Blesbok R1250 per bok
gemsbok R3500 per bok
Sebra R6500 per bok
blouwildebees R3700 sal eers in Julie beskikbaar wees nie baie beskikbaar nie
Rooihartbess R4000 nie baie beskikbaar nie
feral pigs R550 per vark eers in junie maand beskikbaar
swart springbok R1200 per bok
word net manlike diere gejag
Akkomodasie R450 pppd - sluit in bed,beddegoed,alle eetgery,hout,ligte middag ete met koeldrank in veld.
Self sorg eie kos en drink goed.
jag bakkie R1000 per dag per groep,jag van 7uur die oggend tot 6uur laat middag(is welkom om jou bakkie te gebruik vir die jag moet 4x4 wees met goeie bande lui klip wereld)
Daar word van bakkie gejag,daar kan ook gereel word vir stap jag
Geen nag jag of voorsit jag nie
Dep betaalbaar om jag te bevestig(R1800)Sleg dep word oorbetaal .res van betaaling moet geskiet op laaste dag van jag en slegs kontant word aanvaar .geen EFT of oorbetaaling nie.
Groete
mail
shooting@webmail.co.za
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Wed Jan 28, 2015 12:51 pm
by Forester
William,
Ek probeer jou al vanaf maandag in die hande kry. Het julle nog plek oop in Mei of June? Ek het ge-pm en geemail.
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 30, 2015 9:02 am
by william007
Goeie dag Forester
Hier het nou in n kort tyd baie ding oor my pad gekom.Abanakwe Hunting Safaris is nou eers toe,ek verhuis Kimberley toe en n aanbod oor my pad gekom wat ek geen sin kan van die hand wys nie,baie jammer vir die ongerief.
Ek nou in die wild teel en verkoop.
Dankie.
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 30, 2015 9:05 am
by Forester
Dankie vir die terugvoer, sterkte met die nuwe uitdaging wat jy aanpak!
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 30, 2015 9:06 am
by william007
Ek sal laat weet as die nuwe man gaan laat jag.
Sal sy no hier aan stuur as hy so gaan maak.
Re: Jag geleentheid in Wes Kaap
Posted: Fri Jan 30, 2015 9:07 am
by william007
Baie dankie ek wardeer,ja dis n nuwe ding maar glo ek sal dit geniet.