Page 1 of 1

ArabIe dam

Posted: Thu Jan 08, 2015 12:21 pm
by willienel
Dagse manne !
Ek wil net se ons was by arabie die an week en ons het I'd karpe geroer,ons was by aloe park,en met boot gegaan.ons het 151 gevang,tussen 2en4kg kurpers was stil net kleintjies gevang,Dakar is Mara rondo per brake wat Karan's vat hulle het twee vistokke van my uitgedra tot by die hek toe ons n snooze vang en gelukkig weer gevind na ons spoor gesny het I'd karaoke het glad in gepla nie,maar Daar is vrek Baie!regte tyd vi di kurpers da is feb tot april hoor Dan loop Daar bulle!!wonderlike dam !!!

Re: ArabIe dam

Posted: Thu Jan 08, 2015 12:41 pm
by VdWalt
willienel wrote:Dakar is Mara rondo per brake wat Karan's vat hulle het twee vistokke van my uitgedra tot by die hek toe ons n snooze vang en gelukkig weer gevind na ons spoor gesny het I'd karaoke het glad in gepla nie,maar Daar is vrek Baie!
++>:

Re: ArabIe dam

Posted: Thu Jan 08, 2015 12:43 pm
by willienel
Sorry man rekenaar hak bietjie

Re: ArabIe dam

Posted: Thu Jan 08, 2015 12:46 pm
by Boesman10
Het dit ook 'n paar keer gelees maar verstaan nie so lekker nie.

Re: ArabIe dam

Posted: Thu Jan 08, 2015 12:47 pm
by VdWalt
Klink ten minste of julle baie lekker gevang het!!