Page 1 of 1

Kaapjag Praktiese Skietopleiding

Posted: Wed Jan 07, 2015 8:58 am
by scheffere
Kaapjag Sentraal Skietopleiding

Skietopleiding Teorie Donderdag 2015/02/19 (6pm)
Liberty Hall Maitland
625 Voortrekker Road

Jack Nel 083 544 5686

Skietopleiding (Prakties) Saterdag 2015/02/21
WCSU Skietbaan Atlantis

Henri du Toit 082 656 0020

Re: Kaapjag Praktiese Skietopleiding

Posted: Wed Jan 07, 2015 2:00 pm
by Boesman10
Wat behels so 'n skiet opleidings kursus? Is dit vir langafstand dalk? Kan iemand die kursus uitleg hier opsit?

Re: Kaapjag Praktiese Skietopleiding

Posted: Wed Jan 07, 2015 4:28 pm
by ThinusD
Hello Julle

Ek wil ook graag meer weet.

Dankie

Groete T