Page 1 of 1

Kaapjag Toegewyde Jagters Kursus

Posted: Wed Jan 07, 2015 8:45 am
by scheffere
Kaapjag Wes-Boland tak bied 'n toegewyde jagterskursus aan:

Skakel Servaas Rabie 082 473 2440

2015/01/21 Woensdag CHASA Teoretiese Lesings
2015/01/24 Saterdag CHASA Teoretiese & Praktiese Eksamen

Kaapjag Sentraal tak toegesyde jagerskursus

Sentraal CHASA Senior Jagter Lesing Horst Kettner 082 929 9358

2015/02/09 Maandag
2015/02/10 Dinsdag

2015/02/14 Saterdag CHASA Praktiese Skiet Toets Bakkies Eksteen 083 301 9070
2015/02/17 Dinsdag CHASA Senior Jagter Eksamen Horst Kettner 082 929 9358


http://www.kaapjag.co.za/calendar.aspx

Re: Kaapjag Toegewyde Jagters Kursus

Posted: Thu Jan 08, 2015 11:41 pm
by Jacko
Ek stel belang, maar daar is nie antwoord by Horst se nommer nie. Geen terugvoer op SMS'e nie.

Moet ek dan maar die kantoor skakel? Time is few!

Re: Kaapjag Toegewyde Jagters Kursus

Posted: Fri Jan 09, 2015 7:26 am
by scheffere
Hi Ja, ek dink hy kan dalk nog met verlof wees. Skakel gerus die kantoor by 0219756324.
Daar sal altyd plek wees so moet nie te veel bekommer nie

Re: Kaapjag Toegewyde Jagters Kursus

Posted: Fri Jan 09, 2015 8:37 am
by Jacko
Baie dankie!