Page 1 of 1
Nuweling wat kom dagsê
Posted: Tue Jan 06, 2015 7:07 pm
by aschmahl16
Andries Schmahl hier van Mpumalanga se hoëveld, Hendrina gebore en groot geword. Hou van skiet en jag, en is lid van SA Sport en Jag Federasie. Voëljag is my passie en Asjas (German Shorthair Pointer) is my partner. Hoop ons gaan lekker gesels en baie stories uit ruil.
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Tue Jan 06, 2015 7:53 pm
by Boesman10
Welkom Andries vir beide jy en jou pointer.
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Tue Jan 06, 2015 7:55 pm
by HennieC
Welkom by die forum. Ek glo jy sal dit geniet hier.
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 5:08 am
by aschmahl16
Baie Dankie manne
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 5:31 am
by Cornelius
Welkom Andries
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:45 am
by FCLoretz
Welkom.
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 11:59 am
by Finfan
Welkom hier!
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 12:11 pm
by koos 2
Baie welkom geniet dit hier
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 2:43 pm
by aschmahl16
Baie dankie julle. Sukkel nog om my voete hier te vind maar geniet dit terdeë
Re: Nuweling wat kom dagsê
Posted: Wed Jan 07, 2015 8:52 pm
by Beeskraal (BK)
Welkom
Hier is n paar manne wat lekker kan saam gesels