Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 1:29 pm
by snowy
Is ek op die regte plek vir bekendstelling? Van Richmond - Noord Kaap. Lief vir predatore jag in die nag.

Snowy

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 1:50 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Vertel van jou jagvoorkeure en skietgoed - dan kan ons beter saam gesels.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 2:19 pm
by Geno
Welkom Snowy.

Ek het 'n goeie vriend op Richmond. Wat is jou regte naam?

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 3:51 pm
by Boesman10
Welkom Snowy.

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Jan 06, 2015 3:55 pm
by snowy
My naam is Andre Sieberhagen. Het gisteraand n kat van 400 m af tot by bakkie ingeroep nadat my dimmer my in die steek gelaat het. Het wit lig net ver bo oor sy kop gelig

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 07, 2015 9:46 am
by FCLoretz
Welkom snowy

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 07, 2015 9:50 am
by Heinz Petersen
Welkom snowy

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 07, 2015 11:57 am
by Finfan
Welkom Welkom