Page 1 of 1

New Lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 12:30 pm
by BOS ADDER
Hi Almal. eks Bos Adder en sien uit om bietjie te praat net oor jag ek haha. thanx

Re: New Lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 12:31 pm
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: New Lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 12:36 pm
by tripodmvr
Welkom. Gee bietjie meer inligting oor blyplek en skietgoed.

Re: New Lid

Posted: Mon Jan 05, 2015 3:54 pm
by Boesman10
Dagse BosAdder - Waar in die wereld woon jy en wat se arsenaal besit jy?