Page 1 of 1
Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:08 am
by joe rocket
More almal. Ek is in die mark vir n nuwe teleskoop. Die begroting is R 10 000 wat kan ek koop? Dit moet n 6x24x50 wees met n 30mm buis wees. Ek hoor graag van julle.
Groete
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:27 am
by tripodmvr
Rudolph, nikon, Vortex, Meopta, Burris. Kyk of hulle jou model het.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:28 am
by alecjohnson
As jy jou idee van 24x maksimum zoom kan verskuif Vortex Viper 6.5-20x50 vir R8k ek het een en op 20x kan jy duidelik sien
as jy nou 6-24x50 MOET kry en kan die budget rek, weereens vortex viper pst 6-24x50 vir 2.5k oor budget
maar ek sien nie vout met die 6.5-20 nie
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:30 am
by tripodmvr
Jy is in die Kaap. Gaan kyk by Suburban Guns vir die Hawke teleskope.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:47 am
by joe rocket
alecjohnson wrote:As jy jou idee van 24x maksimum zoom kan verskuif Vortex Viper 6.5-20x50 vir R8k ek het een en op 20x kan jy duidelik sien
as jy nou 6-24x50 MOET kry en kan die budget rek, weereens vortex viper pst 6-24x50 vir 2.5k oor budget
maar ek sien nie vout met die 6.5-20 nie
Ek het gekyk na die 6.5x20 op die Web, maar nie seker of hy turrets het nie, as hy het en die kruishaar is reg sal ek dit sterk oorweeg. Hou baie van vortex. Het ook gekyk na die vixen van camdix al die reviews gelees kink goed, maar ken nie die scope nie. Vir R8 800 is die prys ook goed. Waarborg is ook goed, maar Krugersdorp is n bietjie ver om te gaan kyk.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 9:52 am
by joe rocket
tripodmvr wrote:Jy is in die Kaap. Gaan kyk by Suburban Guns vir die Hawke teleskope.
Oom Tripod ek het n Hawke 8x32x56 baie lekker scope maar sy parallax is baie fyn vir jag. Wil die nuwe scope op my 30 nul 6 sit en die hawke op die 243.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 10:23 am
by alecjohnson
joe rocket wrote:alecjohnson wrote:As jy jou idee van 24x maksimum zoom kan verskuif Vortex Viper 6.5-20x50 vir R8k ek het een en op 20x kan jy duidelik sien
as jy nou 6-24x50 MOET kry en kan die budget rek, weereens vortex viper pst 6-24x50 vir 2.5k oor budget
maar ek sien nie vout met die 6.5-20 nie
Ek het gekyk na die 6.5x20 op die Web, maar nie seker of hy turrets het nie, as hy het en die kruishaar is reg sal ek dit sterk oorweeg. Hou baie van vortex. Het ook gekyk na die vixen van camdix al die reviews gelees kink goed, maar ken nie die scope nie. Vir R8 800 is die prys ook goed. Waarborg is ook goed, maar Krugersdorp is n bietjie ver om te gaan kyk.
Gou fotos geneem van my VV6.5-20x44
Die turret covers
IMG_20150105_100600.jpg
Die verstellings knoppe
IMG_20150105_100627.jpg
Baie maklike zerostop
IMG_20150105_100659.jpg
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 10:58 am
by joe rocket
alecjohnson wrote:joe rocket wrote:alecjohnson wrote:As jy jou idee van 24x maksimum zoom kan verskuif Vortex Viper 6.5-20x50 vir R8k ek het een en op 20x kan jy duidelik sien
as jy nou 6-24x50 MOET kry en kan die budget rek, weereens vortex viper pst 6-24x50 vir 2.5k oor budget
maar ek sien nie vout met die 6.5-20 nie
Ek het gekyk na die 6.5x20 op die Web, maar nie seker of hy turrets het nie, as hy het en die kruishaar is reg sal ek dit sterk oorweeg. Hou baie van vortex. Het ook gekyk na die vixen van camdix al die reviews gelees kink goed, maar ken nie die scope nie. Vir R8 800 is die prys ook goed. Waarborg is ook goed, maar Krugersdorp is n bietjie ver om te gaan kyk.
Gou fotos geneem van my VV6.5-20x44
Die turret covers
IMG_20150105_100600.jpg
Die verstellings knoppe
IMG_20150105_100627.jpg
Baie maklike zerostop
IMG_20150105_100659.jpg
Dankie vir die moeite Alec ek gaan gou vanmiddag na safari toe ek sien hulle vra R 7950 vir die 6x20x50.
Groete
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 5:57 pm
by Sangoma (IAN)
January specials on Sightron S3's!
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 6:58 pm
by joe rocket
Sangoma (IAN) wrote:January specials on Sightron S3's!
Hello Ian jy kan maar die pryslys vir my pm.
Groete
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 7:40 pm
by Tiny Hunter
Vir my ook asseblief Ian...
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 8:16 pm
by JTM
Wildman Cape Gate het die Vortex Viper 6-24x50 vir R10100 gehad nou in Desember. Weet net nie watse spesifieke model nie. Kan HS-T of PST gewees het.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Mon Jan 05, 2015 8:24 pm
by joe rocket
Dankie manne vir al die terugvoer sal more n besluit moet neem.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 10:48 am
by Tiny Hunter
Ian waar kan ons die lys kry???
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 12:02 pm
by joe rocket
More almal het toe n zeiss 5x25x50 Rz varmint teleskoop gekoop by safari. Willem Nel se diens is puik!
Groete
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 2:55 pm
by Gawie(13mm)
joe rocket wrote:More almal het toe n zeiss 5x25x50 Rz varmint teleskoop gekoop by safari. Willem Nel se diens is puik!
Groete
Ons glo jou nie. Waar is die foto's?
Geluk maat, jy gaan hom geniet.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 4:17 pm
by Sangoma (IAN)
Geduld manne, ek hou nog vakansie...)
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 5:25 pm
by joe rocket
Gawie(7mm) wrote:joe rocket wrote:More almal het toe n zeiss 5x25x50 Rz varmint teleskoop gekoop by safari. Willem Nel se diens is puik!
Groete
Ons glo jou nie. Waar is die foto's?
Geluk maat, jy gaan hom geniet.
Ek kan nie die foto oplaai nie maar jy het hom op WhatsApp! Dankie
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 5:39 pm
by Gawie(13mm)
Ons gaan hom Vrydag monteer as ek die ringe vir Jason "ge-lapp" het. Ek sal dan met sy permissie 'n paar mooi snappies plaas.
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 6:00 pm
by joe rocket
Geen permissie nodig nie dan wys jy my hoe om n foto op te laai
Re: Nuwe teleskoop gesoek
Posted: Tue Jan 06, 2015 6:19 pm
by Jackalsniper
Mooi! Goeie scope!