Page 1 of 1

More almal

Posted: Sun Jan 04, 2015 7:20 am
by ludick.maritz
Ludick Maritz....Ek is van Lydenburg jag is een vam my groot stokpertjies...moet se ek hou van jul forum....skiet 243..musgrave en 270..Midlind..
Hoop ons sal nog goeie kennise word....

Re: More almal

Posted: Sun Jan 04, 2015 7:33 am
by Speelmansjagter
Welkom...
Seker daarvan jy sal baie leer hier by al die vriendelike slim mense.

Re: More almal

Posted: Sun Jan 04, 2015 8:54 am
by Plaashaas
More Ludick

Welkom en geniet dit.

Re: More almal

Posted: Sun Jan 04, 2015 12:15 pm
by ludick.maritz
Dankie julle glo ek sal...

Re: More almal

Posted: Mon Jan 05, 2015 4:03 pm
by Boesman10
Welkom Ludick

Re: More almal

Posted: Mon Jan 05, 2015 4:49 pm
by FCLoretz
Welkom mater, Ek het gewonder hoe lank dit Schalk sou neem om jou hier te kry.

Re: More almal

Posted: Thu Jan 08, 2015 8:57 pm
by vlakvark1
FCLoretz wrote:Welkom mater, Ek het gewonder hoe lank dit Schalk sou neem om jou hier te kry.
Welkom Ludick
Ja Frederic dit het my n rukkie gevat om die man hier tekry

Re: More almal

Posted: Thu Jan 08, 2015 11:52 pm
by Finfan
Dagse welkom