Page 1 of 1

Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 2:22 pm
by JacquesK
Middag almal
Ek woon in Bloemfontein. Ek skiet graag haelgeweer, meestal klei teiken. Het onlangs vir my n jag geweer aangeskaf, en kort daarna herlaai toerusting ook.
Het reeds hope geleer deur net te lees. Sien baie daarna uit om n aktiewe lid te wees.
Groete
Jacques

Re: Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 2:27 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Hoop jy geniet jou kuiers hier en leer nog meer.

Re: Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 2:54 pm
by PWV
Welkom, Jacques. Hier gesels ons lekker! Hoop jy neem deel.

Re: Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 3:22 pm
by James Wilson
Hartlik welkom

Re: Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 3:48 pm
by JacquesK
Baie dankie vir die verweloming, is seker ek sal nog baie hier leer, daar is baie spasie vir leer aan my kant. Voel sommer tuis hier

Re: Bekendstelling

Posted: Sat Jan 03, 2015 6:31 pm
by Boesman10
Dagse Jacques. Welkom op die forum.