Page 1 of 1

Braaidag Vleisie

Posted: Fri Jan 02, 2015 8:54 am
by andre007
Die manne mors met n stuk vleis!
youtube.com/watch?v=LQ_GKybR5P4

Ekt nou so bietjie vergeet, hoe plaas mens nou weer die video dat hy direk wys?

Re: Braaidag Vleisie

Posted: Fri Jan 02, 2015 9:03 am
by FCLoretz
andre007 wrote:Die manne mors met n stuk vleis!
youtube.com/watch?v=LQ_GKybR5P4

Ekt nou so bietjie vergeet, hoe plaas mens nou weer die video dat hy direk wys?
Jy neem die gedeelte na die "=" teken, druk die "youtube" knoppie en plaas dit tussen die youtube video hakkies



Re: Braaidag Vleisie

Posted: Fri Jan 02, 2015 9:11 am
by andre007
Dankie Frederick

Re: Braaidag Vleisie

Posted: Fri Jan 02, 2015 9:38 am
by FCLoretz
Maklike manier om ook te sien is druk die Quote op my post dan kan jy ook sien hoe die formaat lyk.