Page 1 of 1
Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 3:09 pm
by NicoO
Middag julle manne,
Eks nuwe lid hier by julle

eks hier in die Tzaneen omgewing! Like julle forum baie! Sien uit om deel te wees van die familie!
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 3:43 pm
by henning
Welkom Nico, geniet dit.
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 3:45 pm
by NicoO
Baie dankie Henning

Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 5:09 pm
by Johan Nel
Welkom Nico, Ek het skool gegaan in jou geweste. Geniet dit hier op die forum.
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 6:56 pm
by Johan L
Jis Nco,
baie welkom by die forum. Jy dal dit geniet en as jy enige vrae het kan jy dit gerus aan Vossie rig. Hy is n deskundige en is ook bekend as die ou mamba jagter van hazyview. Hahahaha. Geniet dit.
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 7:49 pm
by NicoO
Dankie Johan, Tzaneen is darem n lekker plek

Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 7:52 pm
by NicoO
Baie dankie vir die verwelkoming HTS! Ek sien uit, dis altyd great as mens in aanraking kom met manne wat die jag bedryf geniet en waardeer!
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 8:02 pm
by Pvdw
Welkom hier. Daai is darm mooi deel van die land waar jy woon.
Re: Middag julle
Posted: Thu Jan 01, 2015 10:25 pm
by Boesman10
Welkom
Re: Middag julle
Posted: Fri Jan 02, 2015 9:09 am
by NicoO
Baie dankie julle

Re: Middag julle
Posted: Sat Jan 03, 2015 10:36 am
by KalahariKlong
Baie welkom Nico.
Re: Middag julle
Posted: Sat Jan 03, 2015 11:06 am
by Finfan
Welkom welkom. Geniet die forum
Re: Middag julle
Posted: Sat Jan 03, 2015 1:59 pm
by NicoO
Baie dankie julle!!!
