Page 1 of 1

NEW Tipped MatchKing (TMK) Bullets from Sierra

Posted: Wed Dec 31, 2014 10:45 pm
by Capt. Yoda
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... om-sierra/


http://accurateshooter.net/Blog/tmk01.jpg

Re: NEW Tipped MatchKing (TMK) Bullets from Sierra

Posted: Thu Jan 01, 2015 12:49 am
by Heinz Petersen
Ja, om in die mark te bly moet jy maar saam met die vloei gaan. Ek kan net nie verstaan dat hulle al die toetse doen en vind dit is n verbetering op hulle produk en dan nie 6mm 6.5 en 7mm vervaardig nie. Dit is seker van die bekendste en grootste mark daar buite.
Sal graag meer van die toetse wil sien voor ek sal verander na Sierra toe.

Re: NEW Tipped MatchKing (TMK) Bullets from Sierra

Posted: Thu Jan 01, 2015 8:27 am
by Fanta300
So nou het die Koëel ook 'n punt >:D

Re: NEW Tipped MatchKing (TMK) Bullets from Sierra

Posted: Thu Jan 01, 2015 1:36 pm
by Capt. Yoda
Ja dit is snaaks dat hul nie 6 en 7 mm nou uit bring nie.Dalk kry hul nie regtig n verbetering in BC met die tip op daai kalibers nie.Ek soek n paar van daai 175gr 3nulle

Re: NEW Tipped MatchKing (TMK) Bullets from Sierra

Posted: Thu Jan 01, 2015 1:59 pm
by alecjohnson
Fanta300 wrote:So nou het die Koëel ook 'n punt >:D

+1

Ek kan nie wag om daai 350gr 375 te try nie, nogals 'n mooi BC 0.8!

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... om-sierra/