Page 1 of 2
Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 4:19 pm
by TikkaT3
Hi. 'n Foto van een aand se Jakkals skiet op ons plaas. Ek het 'n nuwe Tikka T3 .30-06 gekry en het sommer besluit om op jakkalse my loop in te breek. Ek het goedkoop Sierra Pro-Hunter 180greiners gelaai op minimum lading, 1mm van die lands af. Hulle het mooi geloop en ek het 1 duim groeperings op 100m gekry. Ek het daardie aand 15 geskiet, maar net 12 "recover". Die ander is dood, maar ek kon nie onhou waar amal gele het nie!! Daar is nog baie, maar ek wag vir my Howa Varminter .243 met 69gr Bergers
[img width=560 height=420]
http://i1221.photobucket.com/albums/dd4 ... Jackal.jpg[/img]
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 4:40 pm
by C.J.
Daai jakkalse was defnetief nie bly oor die goedkeuring van jou lesensie nie.. Mooi gedoen!
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 4:42 pm
by Gerhard
Mooi man.
Lyk my die jakkalse loop duk daar by jou.
Dink jou loop is nou mooi in geloop.
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 4:44 pm
by Michiel(MCR)
Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 5:08 pm
by Theo E
baie mooi
theo
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 5:52 pm
by Nico Harris
Lekker man! my broer my vertel julle het die jakkalse so lekker geroer!
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 6:04 pm
by Skiet-Kop
Dis nou hoe dit gedoen moet word. .

Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 6:42 pm
by Ponkie
Michiel
Baie mooi gegooi daar! MAAR ek kan jou een ding se! Ek is vrek bly ek boer nie langsaan jou nie! Ek sou nie lammers aangekry het nie. Dalk is dit 'n wildplaas waar jy was, ek weet nie. Steeds 'n vrek goeie oes!
Groetnis
Ponkie
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 8:36 pm
by 243Songdaug
Liewe hemel!
Dis netjies gedoen ou maat - lyk jy is regtig kwaad vir jou jakkalse!
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 8:53 pm
by Pvdw
Mooi gedoen
Michaelrp ek gaan nou Vrydag my seun vat vir ons eerste solo jak jag

Die eienaar van die plaas s? hulle roep al so van 5 tot 5:30 al.
Kan nie wag nie.
Peet
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 9:30 pm
by Armand Steenkamp
Ma se tjinners!! waar boer julle??
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 9:43 pm
by Monrique (SJ)
Netjies gegooi met die 30-0 kwes, jy het hulle lekker op hulle se moer gespeel. Hou so aan!!!
Groetnis
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Wed Apr 06, 2011 10:12 pm
by 222SAKO
Onse wetter! Het jy in die Karoo Nas Park gepouch??!!!

Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 9:06 am
by KSV
Michiel(MCR) wrote:
Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Michael,
Hulle boer met jakkies en hou so paar los skappies en beeste aan.
Maak mooi!
Hein
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 9:08 am
by Geno
As ek reg onthou is dit in die Potch omgewing......
Eugene
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 9:52 am
by theedge
Michiel(MCR) wrote:
Met wat boer julle op die plaas ? mooi geskiet mater.
Jakalse

Kon nie die een laat gaan nie - mooi gedoen
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 12:13 pm
by TikkaT3
Haha, thanx manne. Ons het 'n wildsplaas net buite Potch, so 120 beeste ook daarop. Ons het nie geweet hoekom ons niks klein bokke gehad het nie. Toe gan stel ek bietjie een aand 'n trail cam by 'n watergat op. Ding se batterye het amper pap geloop van al die jakkalse afneem! Ek het toe twee tjommies genooi en ons het net bietjie rongery en so af en toe geroep meti foxpro toe ons 'n brannas wou gooi. Nico Roux het laasnaweek by ons 130 wildsbokke gevang. Ek het saam sy seun in die chopper gevlieg om te loer, ons het nog baie jakkies oor, kon hulle sommer uit die chopper uit skiet, maar ek maak eerder 'n aand daarvan!
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 1:04 pm
by Francois Hugo
Micheal,
Soos my swaer daar in Fraserburg se omgewing reken, jy moet maar jou deel doen daar in Potch se wereld vir die skaap boere, sodat die span nie aftrek Karoo of Namakwa land toe nie!!!
Skiet Boet skiet!!!
(Moet erken dit lyk my redelik makliker om die span daar by julle te flous as hier in ons area. Party aande smaak dit my die span hier het meestergrade in jagter om die bos probeer lei.)
Doen so voort!!
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 2:20 pm
by BLOK
Michael
Mooi klomp wat jy geroer het. Orals hier by ons in die destrik is te baie jakkalse. Waar is daai wildsplaas van julle presies. N maat van my hulle het nou n wildsplaas op die Viljoenskroon pad gekoop. Ek glo nie hy het so groot probleem soos jy nie want hulle springbok en rooibok aanteel was redelik groot. Hulle sukkel wel by hulle melkkoeie waar die jakkalse tot in die kraal by die huis uiers en kallers vreet.
Blok.
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 10:08 pm
by MEERKAT
Mooi geskiet Michael
Met so vraggie kan R22 helikopter defnitief nie opstyg.
Mens sien dit nogal deesdae meer gereeld dat manne 12+ jakkalse per aand skiet.
Word die goete meer of is dit forum kennis wat die manne meer effektief maak?
Luister graag
MEERKAT
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 10:16 pm
by Monrique (SJ)
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Thu Apr 07, 2011 11:34 pm
by Francois Marais
SJ
Jy is my voor, maar hier is myne, weet nie of die ander manne dit maar goedgunstiglik "OORGESIEN" het nie''.........
Ek het toe twee tjommies genooi en ons het net bietjie rongery en so af en toe geroep meti foxpro toe ons 'n brannas wou gooi.
Michael, ek het nou die situasie vir n wyle sit en oordink, wou jou ietsie se, maar gaan maar stilbly, geniet jou BRANNAS my broer..............dink egter jy sal aan jou jakkalsroep attitude moet werk. Dit is egter jou plaas en jy kan maak soos jy wil.
My 2c........
Mooi loop
Francois
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Fri Apr 08, 2011 8:27 am
by Wielie Waps
Die res van die forum gooi koffie

Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Fri Apr 08, 2011 8:45 am
by Ponkie
Michiel
Ek het maar gewag dat die GROOT HONNE klaar blaf, voordat ek iets se. Ons manne hier op die forum glo dat drank en gewere nie maats is nie. OF die een OF die ander een, maar nie albei nie. Hoop jy leer daardie les voordat iemand dalk seerkry.
Groetnis
Ponkie
Re: Een aand se Jakkals skiet
Posted: Fri Apr 08, 2011 8:58 am
by Michiel(MCR)
Hi Ponkie ou seun,
Hoekom trap jy my nou uit.....?
Groete.
Michiel.