Raad asb 338-378

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

Helo Manne

Ek wil vir my n 338-378 bou ek kan n Broughton loop kry en n aksie laat maak by mojet.

MAAR

Almal se klomp stories, HOEKOM 338-378 hkm nie n 338 ultra mag nie of so aan.
As jull manne wat so 1km of verder skiet my biekie kan raad gee sal wardeur.

Dankie
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

Dankie Ludwig

Ek wil n geweer bou wat akuraat is en lang afstande kan skiet.
Dis n Broughton loop 32'' 25mm op punt straight taper 9 en n kwart twist wil 300gr punte skiet.

Dis my plan
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Raad asb 338-378

Post by Alwin »

My eie ondervinding met Weatherby-kalibers is maar beperk tot my 340 Wby. Persoonlik dink ek nie die standaard Weatherby kamer- en veral keeldimensies is ideaal vir akkuraatheid nie. Daar is wel heelwat verbeterde weergawes, maar dis dan 'n "custom" ruimer.

Moenie jou blind staar teen Weatherby se gepubliseerde ballistiese syfers nie. Hulle is geneig om veral die trompspoed heelwat te oordryf. Wat jy met plaaslike dryfmiddels kan uitkry, is natuurlik nog 'n ander storie.

Die 338-375 doppe gaan nogal skaars wees. Dit klink vir my nie baie positief nie. (My 340 Wby gebruik sommer gewone 375H&H doppe, wat afgenek en uitgeblaas word.)

Vir plaaslike toestande en dryfmiddels, sou ek ook die 338 Lapua aanbeveel. Met daai 32" loop, gaan hy heelwat ekstra spoed kan uithaal. Loopleeftyd gaan ook beter wees, as enige van die weergawes met groter doppe.

Lekker speel!
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

Ludwig ek wardeur jou tyd en verstaan so ek wil iets bou wat ek reeds het. ek het n musgrave bb 7mm Rem Mag.
Ek sal nog navorsing gaan doen en kyk wat ek kan doen.
Om 90k uit the haar vir truvelo 338 lapua is baie waar jy een kan bou vir minder.
Kom ek se so as jy EEN geweer sal bou wat sal dit wees vir lang aftand jag en papier skiet.
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Raad asb 338-378

Post by Supacow »

En as daar nie op diere op langafstand geskiet word? 6x47 lap? ;)
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

my kop is deur mekaar
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

ek skiet n 204 ruger ook so wil its groots bou.
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

Ludwig as ek besluit om 338 lapua te bou watse speks sal jy voorstel
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raad asb 338-378

Post by Marc »

Dagse

Ek kan alles wat Ludwig reeds genoem het beaam, as jy net wil tellings skiet tot selfs oor n 1000m gaan n 300WSM moeilik wees om te wen. die 215gn Berger het n BC van .7 en dis n monster nommer vir sy gewig klas.

As jy wil jag maak op grooter wild anderkant 800m so ek veseker die 338 LM aanbeveel. Ek skiet die 110BA en is meer as tevrede met die platform van die rak af. Daar is natuurlik n baie maklike opgradering, wat teen n minimale koste gedoen kan word, beskikbaar vir die slot self vanaf Savage se custom afdeling. My 33" loop is in die pos en met die twee relatief goedkoop opknappings gaan selfs n R80k geweer geen kans staan nie. Jy sal nie fout maak met die FCP teen daai prys nie, haal net solank klaar diep diep asem want as jy klaar al jou herlaai komponente aangeskaf het gaan jy amper nog n geweer kon koop. Dis duur skiet en soos Ludwig se dalk nie die beste enigste LA kaliber nie.

WSM doppe is net so skaars en duur maar die "beter" brands maak hulle ook so dis nog n reg merkie vir die kaliber.

Jy sal verseker ook nie spyt wees as jy .284 gaan nie, dis net so besonderse lekker kaliber met baie goeie komponente beskikbaar op ons mark.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Finfan »

Wat van 7mm SAUM?
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Dwayne VDBP
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am

Re: Raad asb 338-378

Post by Dwayne VDBP »

Dankie vir almal se raad.
Ek het of kry n Broughton loop 32'' of 31'' 338 boor gan hom maar 338 los.
Daar die ekstra geld op doppe reamer en so aan vir 378 kan ek gebruik op iets anders vir die geweer.
Nog n vraag gaan die 9 en n kwart twist werk. Wat beveel julle aan

Dankie
https://www.facebook.com/groups/1385240855123266/
.204 Ruger
.243 CZ
.30-06 Sako
7mm Rem Mag Musgrave
12 BR 686 Silver Pigeon Beretta
9mm P Glock 19 Gen4
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Raad asb 338-378

Post by SNIPER »

Hi Ludwig

Sal daai Hornady A-Max in my 338 Win Mag ook werk met 30" loop.

Groete

Sniper
0724127062
Ultimate Varminting
provarminthunter@gmail.com
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Raad asb 338-378

Post by SNIPER »

Gaan hulle probeer.

Dankie

Groete

Sniper
0724127062
Ultimate Varminting
provarminthunter@gmail.com
Post Reply