Page 1 of 1

.222 Doppe Verniet

Posted: Sat Dec 27, 2014 6:09 pm
by Rudi Fischer
Dagse manne

Ek get 40 x PMP en 6 x Sako doppie vir iemand wat dit wil het.
Ek het dit gekry by n pel ( weet nie hoeveel keer dit geskiet is nie)
Ek het geen nut vir die doppe nie.

Bel my as jy belang stel.

Rudi
082 Nege sewe agt 4 sewe 0 sewe.

.222 Doppe Verniet

Posted: Sun Dec 28, 2014 11:39 am
by Rudi Fischer
Doppe is nou Geno sin.