Page 1 of 1
Nuwe aansluiting.
Posted: Thu Dec 25, 2014 6:24 pm
by Jackalsniper
Yes Yes Almal!, Ek lees al lank,maar ek verbreek nou die eerste keer die stilte. Ek is hier in Riversdal,suidkaap.
Ek kry so al die toerusting bymekaar om jakkalse te begin jag. Gun is darm uitgesort

skietstoel moet nou net klaar......
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Thu Dec 25, 2014 6:42 pm
by Pvdw
Welkom welkom. Geniet dit hier.
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Thu Dec 25, 2014 7:16 pm
by Kingy
Welkom hier
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Fri Dec 26, 2014 7:15 am
by Jakkie 321
Jackalsniper welkom hier. Ek is hier op Stilbaai tot die 29ste as jy bymekaar wil kom moet ons iets reel.
Groette
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Fri Dec 26, 2014 9:19 am
by Jacquesb
Goeiemore
Welkom hier. Geniet die forum.
Groete
Jacques
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Fri Dec 26, 2014 10:50 am
by Boesman10
Welkom op die forum.
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Fri Dec 26, 2014 12:55 pm
by Donsie
Welkom
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Sat Dec 27, 2014 7:46 am
by theedge
Welkom welkom. Geniet dit hier.