Page 1 of 1
hier's hy nou
Posted: Wed Dec 24, 2014 9:39 pm
by cassie_calvinia
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/10888604_10152945822961672_8568270144393715366_n1.jpg
Re: hier's hy nou
Posted: Wed Dec 24, 2014 10:39 pm
by DWB
Lekker man! Geluk!
Re: hier's hy nou
Posted: Wed Dec 24, 2014 11:13 pm
by Cobus(Cobb)
lekker cas,nou kan hulle weer op n nuwe rooie lift kry.!
Re: hier's hy nou
Posted: Thu Dec 25, 2014 7:08 am
by Heinz Petersen
Lank gewag en daar staan die Rooi lorry. Nou moet hy hom net self betaal.
Re: hier's hy nou
Posted: Thu Dec 25, 2014 7:20 am
by Henry 7
Gooi hulle Cassie!
Re: hier's hy nou
Posted: Thu Dec 25, 2014 9:27 am
by PWV
Geluk, Cassie. Mag hy jou groot plesier verskaf.
Geseënde Kersfees!!
PWV
Re: hier's hy nou
Posted: Sat Dec 27, 2014 8:09 am
by theedge
Lekker man! Geluk!
Re: hier's hy nou
Posted: Sat Dec 27, 2014 8:33 am
by JPS
Cassie, hoop hy gee sommer baie Jakalse lifts