Page 1 of 1

Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 2:39 pm
by Rommel
My broertjie die outjie sopas gepiets.

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 2:41 pm
by PWV
Sommer gekastreer ook!

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 4:00 pm
by Frikkie Coetzee
Hier was so ruk terug n soortgelyke foto. Kan nie o thou wat die gevolgtrekking was nie.

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 4:11 pm
by slagdop
Smaak my daai jakkie was 'n guns bewys om hom uit sy elende te verlos.

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 4:13 pm
by Finfan
Hys verseker nou beter af.

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Wed Dec 24, 2014 11:27 pm
by Johnnie De Wet
Myte.

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Thu Dec 25, 2014 9:17 am
by JK
Yes brandsiek myte, dit kom van tyd tot tyd voor, veral met meer reent,

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Sat Dec 27, 2014 8:09 am
by theedge
slagdop wrote:Smaak my daai jakkie was 'n guns bewys om hom uit sy elende te verlos.
ditto

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Sun Dec 28, 2014 8:15 am
by Jan-Hendrik
Dis vieslik...Ek skrik myself dood as ek so lelike oukie kap

Re: Brandsiek jong jakkals

Posted: Sun Dec 28, 2014 9:00 am
by Louis102
In my boek is brandsiekte onder jakkals maar 'n teken v oorbevolking, die natuur se manier om jakkals-getalle te beheer. Nog nooit 'n brandsiek jakkals gesien op plase waar die populasie effektief deur jagters beheer word nie.....