Page 1 of 1
Bruno 602 aksie
Posted: Tue Dec 23, 2014 2:36 pm
by Dwayne VDBP
Dag se manne eks opsoek na n bruno 602 aksie.
Dankie
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Tue Dec 23, 2014 5:31 pm
by DWB
PM vir rudib hier op die forum.
Wat wil jy bou?
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Wed Dec 24, 2014 9:12 am
by Pvdw
As dit die aksie is vir 375 H&H weet ek dalk van een.
Peet
082 920 397agt
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Wed Dec 24, 2014 9:47 am
by DWB
Dis hy ja Peet
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Wed Dec 24, 2014 9:48 am
by Pvdw
Dankie Deon, nou leer ek weer iets.
Wel dan weet ek moontlik van 1 soos ek reeds gesĂȘ het.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 7:44 am
by Dwayne VDBP
Dankie manne ek wil n 338-378 bou.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 7:48 am
by Jake1
Wil nie hijack nie maar hoekom spesifiek soek almal die zkk 602 aksie, en is die 375 aksie dieselfde wat hulle gebruik vir gewere soos 458 lott?
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 7:51 am
by DWB
Jake, ek glo so ja.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 7:52 am
by Jake1
Dwb hoekom spesifiek die 602 aksie, sien hy is ook baie duur?
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 7:59 am
by DWB
Dit is 'n "full size" aksie as mens dit so kan noem. Tot die grootstes van die grootstes kan op hom gemaak pas word.
Hy is betroubaar en van goeie BRNO gehalte.
En ek dink dit is dalk een van die meer bekombare Magnum aksies deesdae.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 8:03 am
by Dwayne VDBP
Oky rudib se aksie is verkoop so is daar iemand wat nog n 602 aksie het.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 8:09 am
by Jake1
Ek sien op Guntree is daar nou en dan een beskikbaar.
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 8:24 am
by Dwayne VDBP
Jake1 het jy vir my n link na hom toe
Re: Bruno 602 aksie
Posted: Mon Dec 29, 2014 8:33 am
by Jake1
Ek sien Ralph Badenhorst het gehad, hou hierdie afdeling dop vir aksies
http://www.guntree.co.za/items/393-gun- ... tions/ZA/0