Page 1 of 1
Canik agente?
Posted: Tue Dec 23, 2014 10:49 am
by LUAN
Wie is die agente vir hierdie fabrikaat? n Vriend van my het so pistool mar het die part verloor wat die loop in lyn hou so ek wil weet of daar iemand is wat kan help met n kontak om ons in die regte rigting te help asb?
Dankie
Re: Canik agente?
Posted: Tue Dec 23, 2014 11:31 am
by FCLoretz
SELWELS SPORTS in kzn
+27 32 551 2566
Die Canik is 'n CZ copy
Re: Canik agente?
Posted: Tue Dec 23, 2014 12:06 pm
by LUAN
Baie dankie ja dis n copy van die cz75 skiet glo baie lekker.
Re: Canik agente?
Posted: Tue Dec 23, 2014 12:07 pm
by FCLoretz
Die reviews wat ek gelees het is baie positief