Page 1 of 1

.357 doppe (gratis)

Posted: Sun Dec 21, 2014 10:31 am
by Sangoma (IAN)
Ek het n sak vol .357 doppe vir iemand wat herlaai.
Seker so 150x doppe.

Kom haal asb in Roodepoort.

Re: .357 doppe (gratis)

Posted: Sun Dec 21, 2014 2:40 pm
by Rudi Fischer
Kan ek hulle kry asb.

Re: .357 doppe (gratis)

Posted: Sun Dec 21, 2014 4:51 pm
by Sangoma (IAN)
458, die doppe het ongelukkig klaar n nuwe huis.

Groete