2 Jakalse gekry.
Posted: Sun Dec 21, 2014 7:36 am
Gisteraand was weer 'n goeie aand. Het so bietjie die dames ook saamgevat. Het een ystervark gekry, een Phienjas wat skortcut deur die plaas gevat het en twee jakalse.
Groete
Johan
Groete
Johan