Die laaitie gee woord vir woord dieselfde opstel van sy broer van die vorige jaar in. Toe hy daaroor berispe word antwoord hy dat dit dieselfde hond is.
Re: My troeteldier
Posted: Sat Dec 20, 2014 1:18 pm
by alecjohnson
My susters het ook my take ingegee, hulle is egter nooit gevang nie, want ons het almal verskillende onnies gehad!:)