Page 1 of 1
Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Fri Dec 19, 2014 7:23 pm
by phb
Dagse mede forum lede. Ek wil maar graag net gou myself bekendstel soos almal maar doen. Ek hou van skiet en laai ook self, try al die tricks om onder 1/3MOA te skiet met die 243. Ek woon tans in Somerset Wes en die naaste skietbaan is Grabouw.
Mooi loop,
Phanus
Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Fri Dec 19, 2014 7:32 pm
by Pvdw
Welkom welkom. Geniet die kuierplek.
Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Fri Dec 19, 2014 7:33 pm
by Rudie
Welkom Phanus. Die 243 is nou wat ek sal klassifiseer as een van die maklike manne om voor te laai en konstant klein groepe te skiet nie. So jy gaan maar daai tricks moet deel

Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Fri Dec 19, 2014 9:26 pm
by joe rocket
Welkom Phanus laat ackley jou 243 dan laai hy sommer makliker. Geniet die forum.
Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Fri Dec 19, 2014 9:26 pm
by Boesman10
Welkom op die forum. Waar jag jy gewoontlik?
Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Sat Dec 20, 2014 4:23 am
by phb
Boesman, gewoonlik Aliwal of Somerset Oos
Re: Bekendstelling, lees al lank..
Posted: Sat Dec 20, 2014 6:18 am
by Smitstertjies
Welkom. Die WP manne begin nou oorvat hier!