Page 1 of 1

Kursus Oos Kaap

Posted: Tue Dec 16, 2014 6:06 pm
by Thunderhead
Middag ek wil graag n kursus bywoon is daar enige planne vir een in die Oos Kaap of miskien Bloem?

Re: Kursus Oos Kaap

Posted: Tue Dec 16, 2014 10:29 pm
by alecjohnson
Ek kan jou noe help nie, ken nie kursusse in di ooskaap nie.

Net gewonder, watter kursus is dit wat jy wil bywoon? PAC, herlaai, PH, toegewyde jagter?

Re: Kursus Oos Kaap

Posted: Wed Dec 17, 2014 10:17 am
by Thunderhead
Sorry was nie duidelik nie PAC

Re: Kursus Oos Kaap

Posted: Sun Dec 21, 2014 11:46 am
by alecjohnson
Ek het nou gesoek vir kursusse, maar kry nie iets op die internet nie. jy sal maar die jagters vereniging moet vra.

Re: Kursus Oos Kaap

Posted: Sun Dec 21, 2014 1:18 pm
by Mac
Kontak vir Taffie (Tafjak) of Hein (Jaracal) op die forum, hulle bied gereeld kursuse aan, en as jy genoeg mense kan kry sal Taffie heel moontlik in jou area een aanbied vir jou. As jy Bloem toe wil ry, kan jy ook vir Jacques Botha op die forum kontak. Hy bied 'n inleidings kursus aan (miskien in hoof letters) wat alles dek. Ek het nog nie een van sy kursuse bygewoon nie, maar hy verstaan wat aan gaan, en terugvoer van sy kursus is baie positief.

Intussen kan jy van die ervare jagters in jou gebied nader om vir hulle te bestuur om sodoende kennis op te bou.