Page 1 of 1

300WM Doppe

Posted: Tue Dec 16, 2014 3:45 pm
by VdWalt
Ek het die volgende doppe vir die man wat dit by kan oplaai (Wesrand in die aand, of Suide vir die volgende 3 dae deur die dag)

12 Nuwe Rem Doppe.
19 PMP once fired doppe.
31 PMP doppe wat ek glo net een keer gevuur is en klaar ge de-prime.
22 pmp doppe wat ek geen idee het nie maar lyk nog goed.

Ek kry nie PMP doppe wat klaar geskiet in my geweeer terug nie so ek weet ek het nie die meer as
eek keer geskiet nie.

Post maar of PM my

Re: 300WM Doppe

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:00 am
by FCLoretz
VdwALT, Ek het vriend wat hulle kan gebruik. Kan ek hulle kry asb

Re: 300WM Doppe

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:01 am
by VdWalt
Hulle is joune.

Re: 300WM Doppe

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:02 am
by FCLoretz
Baie Dankie