Page 1 of 1
Oud en nuut
Posted: Sun Dec 14, 2014 3:12 pm
by 1lum1nat1
Middag menere
Ek is al 'n geruime tyd 'n lid, lees graag, maar het ongelukkig nie die wereld se ondervinding om noemenswaardige bydraes te maak wat gewere ens. aanbetref nie.
Vrede
Re: Oud en nuut
Posted: Sun Dec 14, 2014 6:31 pm
by Johan Nel
Welkom hier, niks fout om vrae te vra oor goed waaroor jy graag meer wil weet nie. Kundigheid is nie 'n vereisde om deel te neem nie. Kom gesels gerus lekker saam hier.
Groete,
JHN
Re: Oud en nuut
Posted: Sun Dec 14, 2014 9:00 pm
by James Wilson
Hartlik welkom!!!
Re: Oud en nuut
Posted: Mon Dec 15, 2014 1:55 pm
by Boesman10
Welkom op die forum. Waar in die land bly jy?
Re: Oud en nuut
Posted: Mon Dec 15, 2014 2:12 pm
by alecjohnson
Welkom mag jy sommar gou baie leer hier!
Re: Oud en nuut
Posted: Tue Dec 16, 2014 10:00 am
by 1lum1nat1
Dankie julle. Boesman, ek is van Bfn.
Re: Oud en nuut
Posted: Wed Dec 17, 2014 3:09 pm
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit baie