Page 1 of 1

Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 8:53 am
by Swanie
Goeie more. My naam is Swanie. Eks van Richardsbaai, Nitro, swartkruit en Diepsee visvang is my tyd verdryf. Ek het my eie boot, 18vt Yeldcat en paar nitro gewere waarvan die Oubaas, 7x57 Mauser my hart se punt is. My voorlaaiers Wel daar is my Kodiak 50 cal my hart se punt

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 9:01 am
by tripodmvr
Baie welkom Swanie. Gaan loer onder bo onder "User Control Panel" en kliek die boksie waar jou blyplek is - nou kan almal in die toekoms sien waar jou staanplek is - dit help as dinge te koop aangebied word. Jy kan selfs jou ouderdom ook aktiveer as dit nie 'n geheim moet wees nie.

Praat saam met ons en vertel van jou gewere. Fotos is baie welkom.

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 9:37 am
by PWV
Welkom Swanie.
Goeie raad van Tripod.

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 10:02 am
by alecjohnson
Baie welkom en geniet die forum!

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 12:33 pm
by Boesman10
Welkom Swanie

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 1:38 pm
by James Wilson
Hartlik welkom!

Re: Swanie

Posted: Sun Dec 14, 2014 1:57 pm
by Rudie
Welkom en gesĂȘls lekker saam.

Re: Swanie

Posted: Mon Dec 15, 2014 12:15 am
by jamalley
Welkom Swanie, hoop jy geniet dit op die forum.

Re: Swanie

Posted: Thu Dec 18, 2014 1:50 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.